Die Bird's Eye View videos wat gegee word het ten doel om die vraag (eerder as die antwoord) te bespreek. Ons hoop om die studente te help om te leer hoe om die vraag reg te lees, ten einde die antwoorde korrek te verskaf.