Indien jy sou verkies om slegs een video e-Learning kursus te koop, dan moet ons seker maak dat jy wel 'n profiel het wat jy kan gebruik om die kursus te kan doen.

Om hierdie rede is dit nie so maklik soos om jou net 'n "Shopping Cart" en "Checkout" te gee nie - wat dus sal gebeur as jy op die "Buy now" knoppie kliek, is dat jy 'n outomatiese ePos vir ons kan stuur. Ons sal dan terugkom an jou toe met die EFT besonderhede, en versoek om jou Username te bevestig deur gebruik te maak van jou ePos adres.

Sodra beide die punte hierbo suksesvol is, sal die "Play" knoppie op die spesifieke video vir jou geaktiveer word, en jy kan die video kyk tot aan die einde van die jaar.