Wanneer jy ingeskryf is vir die relevante pakkette, dan kan jy op die Play-knoppie by elke vraag kliek om die video te kan sien.

Jy sal gevra word vir 'n Username en Password, en dit is wat jy sal ontvang as jy die video apart gekoop het, of ingeskryf het vir een van die maandelikse pakette.

LW. Jy moet ook ingeskryf wees vir die kursus waarin hierdie video verskyn - as jy dus op 'n Play Knoppie kliek van enige video, maar nie die video kan kyk nie, laat weet ons net om jou daarvoor in te skryf